# Die DA in die Wes-Kaap sê hy is gereed om wetgewende veranderinge te steun wat die Stad Kaapstad se Metropolisie die mag sal gee om misdaad te ondersoek. Die party beskuldig die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, en diegene voor hom, dat hulle hierdie versoek vir ‘n hele jaar gekeer het. George Michalakis van die DA glo die uitbreiding van hierdie magte sal die stryd teen misdaad, bendes en georganiseerde misdaadnetwerke versterk:
DA ondersteun Kaapstad se stryd vir sterker magte vir Metropolisie [KLANK]
AFR MichalakisOnSupport