Skip to content

DA daag artikels van Onteieningswet as ongrondwetlik uit [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die Hooggeregshof genader om dele van die Onteieningswet ongeldig te verklaar. Die DA sê Artikels 19(2) en 19(3) behoort die wet heeltemal ongrondwetlik te maak. Die regsverteenwoordiger van die party, Karrisha Pillay, voer aan die Wet is deur ‘n gebrekkige wetgewende proses aanvaar en bevat irrasionele bepalings. Sy voer aan Artikel 19 bevat ‘n irrasionele volgorde vir die hantering van vergoedingsgeskille, wat hofbeslissings byna onmoontlik maak:

ENG-PillayOnAct