# Kaapstad Toerisme sal ‘n reeks slypskole vir intelligente bestemmings aanbied om toerisme- en gasvryheidsondernemings te help om data wat reeds ingesamel word beter aan te wend. Die projek volg ná ‘n lede-betrokkenheidsessie wat beklemtoon baie ondernemings ontleed slegs ‘n geringe deel van hul inligting. Die uitvoerende hoof, Enver Duminy, sê die slypskole sal lede toerus met praktiese bemarkings- en bedryfsvaardighede en help om mededingendheid te verbeter:
Kaapstad Toerisme-veldtog wil mededingendheid verbeter [KLANK]
ENG DuminyOnData