Skip to content

Wes-Kaapse energieveerkragtigheid-program voeg nog megawatts by provinsiale netwerk [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê een-duisend-800 megawatt kan in 2026/2027 by die netwerk gevoeg word indien die huidige vordering voortduur. Dit is deel van die provinsie se Energieveerkragtigheid-program. Die premier se woordvoerder, Regan Thaw, sê die provinsie bly op dreef om teen 2035 vyf-duisend-700 megawatt nuwe energie-vermoë by die netwerk te voeg. Hy sê hulle verwelkom ook die Kabinet se besluit om die hersiene Elektrisiteitsbeleid vir openbare kommentaar te publiseer:

ENG ThawONMegawatts