Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement vra ondersteuning vir inentingsveldtog teen menslike papilloomvirus [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement doen ʼn beroep op ouers en voogde om die skoolgebaseerde inentingsveldtog teen die menslike papilloom-virus te ondersteun deur toestemmingsvorms te onderteken en terug te stuur. Die veldtog teiken negejarige meisies in graad 5, 6 en 7. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die MPV is ʼn algemene virus wat mans en vroue kan besmet en later in vrouens se lewe servikskanker kan veroorsaak. Hy sê die Cervarix HPV-entstof is veilig en doeltreffend:

ENG MabonaONVaccination