# Rugby: Nieu-Seeland se plaasvervanger-kaptein, Codie Taylor, sê hulle het geen illusies oor die uitdaging om die wêreldkampioen-Springbokke tuis aan te pak nie. Hy voer die span aan tot die gereelde kaptein, Ardie Savea, by die groep aansluit voor die eerste toets op Elllispark die 22ste. Die All Blacks se toer van agt wedstryde skop Vrydag amptelik af teen die Stormers in Kaapstad. Taylor sê hulle is gereed:
Rugby: All Blacks se plaasvervanger-kaptein Taylor sê wedstryd teen Springbokke is grootste uitdaging [KLANK]
ENG TaylorOnSpringboks