# Die vakbond Numsa se nasionale gesondheid- en veiligheidskomitee vra die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne en ander rolspelers om dringend in te gryp om beserings en sterftes in die werksplek te voorkom. Die land het tot dusver vanjaar 33 sterftes by myne, 23 in die boubedryf en twee in die energiebedryf aangemeld. NUM-woordvoerder Masibulele Naki sê dis kommerwekkend dat groot mynhuise aan gestruktureerde betrokkenheid by veiligheid onttrek deur drieledige gesondheid- en veiligheid-forums te laat vaar:
NUM eis dringende optrede om veiligheid in werksplek te verbeter [KLANK]
ENG NakiONWorkplaceFatalities