Skip to content

Tshwane-stadsbestuurder Johann Mettler terug by werk na Hooggeregshof-beslissing [KLANK]

# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê die stadsbestuurder, Johann Mettler, het sy pligte hervat. Die Gautengse Hooggeregshof het beslis die raad-speaker, Mncedi Ndzwanana, het verkeerdelik 13 stemme verwerp voor hy verklaar het Mettler word volgens ʼn raadsbesluit geskors. Die hof het bevind die speaker het nie gesag om te besluit watter raadslede se stemme tel nie. Mettler keer terug werk toe terwyl die hof vasstel of sy skorsing wettig was. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die burgemeester erken die regbank se rol in hierdie soort geskille:

ENG MogoboziONMettler