# Die Activists and Citizens Forum oorweeg dit om strafregtelike klagte van intimidasie teen Paul O’Sullivan in te dien. Dit volg na getuienis voor die Madlanga-kommissie deur die senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Mantsha Raphesu, waarin beweer word dat O’Sullivan in Januarie 2025 ‘n e-pos gestuur het aan Dineo Mokwele, die adjunk- nasionale polisiekommissaris Shadrack Sibiya, en die minister van Polisie Senzo Mchunu. Forumwoordvoerder Dennis Bloem sê in daardie e-pos het O’Sullivan geëis dat Mokwele moet bedank en al die geld wat sy uit haar onwettige aanstelling ontvang het, moet terugbetaal:
Activists and Citizens Forum oorweeg strafregtelike klagte teen O’Sullivan [KLANK]
ENG BloemONO'Sullivan