# Forum for South Africa verwelkom leefstyloudits by die Nasionale Vervolgingsgesag se Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie soos aangekondig deur die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi. Leier Tebogo Mashilompane sê openbare vertroue in wetstoepassings- en aanklaer-agentskappe is ernstig geskaad deur bewerings van korrupsie, politieke inmenging en die stadige vervolging van hoëprofiel-korrupsiesake. Hy sê leefstyloudits sal help verseker dat diegene wat met die stryd teen korrupsie toevertrou is, self onberispelik is:
FOSA verwelkom leefstyloudits by IDAC en vra omvattende hervormings om Suid-Afrika se stryd teen korrupsie te versterk [KLANK]
ENG TebogoONLifestyleAudits