Skip to content

Nasionale Christelike Forum doen ‘n beroep op minister Kubayi om ‘n onwankelbare basis vir die regstelsel te bou [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum doen ‘n beroep op die minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, om ‘n onwankelbare basis vir die regstelsel in die land te bou. Dit volg NAdie skorsing van senior ondersoekers by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Dylan Perumal, Brian Padayachee en Suneel Bellochun, op grond van bewerings oor die verdraaing van getuieverklarings, saakbeïnvloeding en magsmisbruik. Die leier van die forum, Marothi Mashashane, sê as sistemiese korrupsie in geregtigheidsgeledere ongemerk gelaat word, is die integriteit van die hele nasie in gedrang:

ENG MashashaneONJusticeSystem