# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die sukses van die inisiatief vir verlengde rybewyse sal afhang van vinnige implementering en voortgesette versterking van rybewysstelsels om doeltreffendheid, integriteit en die uitwissing van korrupsie te verseker. Die woordvoerder, Claude Naicker, sê die verlenging van die hernuwingstydperk tot tien jaar, sal die koste oor ‘n bestuurder se leeftyd verminder en werkers met meer besteebare inkomste laat. Hy sê hierdie hervorming bewys die regering se bereidwilligheid om praktiese oplossings te oorweeg wat onnodige burokrasie verminder terwyl openbare dienste verbeter word:
Staatsdiensvakbond sê sukses van die verlenging van rybewyse sal afhang van vinnige implementering [KLANK]
ENG NaickerONInitiative