# Die Verkiesingskommissie het weereens ‘n beroep op stemgeregtigde kiesers gedoen om die res van vandag te gebruik om te registreer en te verseker hul besonderhede is korrek. Die uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, sê kiesers sal nie nog ‘n geleentheid vir kieserregistrasie by stemlokale kry voor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesing nie:
OVK herhaal oproep om tydens die naweek as kiesers te registreer [KLANK]
ENG MamaboloONRegistration