Skip to content

Uitvoerende hoof van Gateway Airports Authority voorlopig geskors ná R40-miljoen-sekuriteitstender

# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Violet Mathye, verwelkom die skorsing van Gateway Airports Authority se uitvoerende hoof, Mokgadi Matli, deur die Owerheid se Raad van Direkteure. Die uitvoerende hoof is voorlopig geskors ná hofverrigtinge oor ‘n omstrede sekerheidstender van 40-miljoen-rand vir die Polokwane Internasionale Lughawe. Die departement se woordvoerder, Tshifhiwa Dali, sê die LUR respekteer die onafhanklikheid van die raad om sy bestuurs- en toesigverantwoordelikhede ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur uit te oefen:

ENG DaliONSecurityTender