# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het ‘n nuwe ooreenkoms tussen vier taxiverenigings in die Suidelike Voorstede verwelkom en noem dit dit ‘n groot oorwinning vir pendelaars en ‘n belangrike stap in die rigting van die beëindiging van jare se geweld. Die LUR sê na ‘n bemiddelingsproses gelei deur die departement en die Stad Kaapstad, het die Vrygrond-, Retreat-, Westlake- en Steenberg-taxiverenigings ooreengekom om vreedsaam saam te werk en roetes te deel:
LUR Sileku verwelkom ooreenkoms om vrede in taxibedryf in suidelike voorstede te herstel [KLANK]
AFR SilekuONTaxiIndustry