Skip to content

Soil of Africa verwelkom aanstelling van Nasionale Raad vir Geslagsgeweld [KLANK]

# Soil of Africa verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanstelling van sewe lede van die Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord vanaf vandag tot Julie 2029. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die stigting van ‘n volledig saamgestelde Raad is ‘n belangrike mylpaal in Suid-Afrika se voortgesette pogings om geslagsgeweld te bestry. Hy sê geslagsgeweld bedreig steeds die veiligheid, waardigheid en basiese menseregte van vroue, kinders en kwesbare persone regoor die land:

ENG SofuteONCouncil