Skip to content

ActionSA verwelkom Hooggeregshofuitspraak oor Mettler [KLANK]

# ActionSA verwelkom die Pretoriase Hooggeregshofuitspraak wat die skorsing van Stad Tshwane se munisipale bestuurder, Johann Mettler, verbied. ActionSA sê sy stem teen die skorsing moes voldoende gewees het om dit te verhoed. Die party se voorsitter, Michael Beaumont, sê egter die verlof wat aan ‘n groot aantal DA- en VF Plus-raadslede toegestaan ​​is, het gelei tot die Speaker van die Raad se besluit om die stemme van dié raadslede buite rekening te laat toe hulle later by die Raadsvergadering opgedaag het:

ENG BeaumontONMettler