Skip to content

DA in Tshwane verwelkom Hooggeregshofuitspraak oor onregmatige skorsing van stadsbestuurder [KLANK]

# Die DA in Tshwane verwelkom die uitspraak deur die Pretoriase Hooggeregshof wat gelas het die stadsbestuurder, Johan Mettler, moet heraangestel word. Die DA-lid Cilliers Brink sê deur die onregmatige besluit van die ANC-EFF-ActionSA-koalisie om Mettler te skors tersyde te stel, het die hof bevestig politieke meerderheid kan nie die wet ignoreer, raadsprosesse manipuleer of munisipale instellings gebruik om polities verbonde individue te beskerm nie:

AFR BrinkONCityManager