# Die African Unite Borders Bus Trucks Association vra die regering om onpadwaardige oorgrens-busoperateurs in Suid-Afrika te verbied. Dit volg na die busongeluk Donderdagaand waarin 12 mense dood en 66 beseer is op die N1-Noord in die Vrystaat. Die bestuurder van die bus en sleepwa, wat na Zimbabwe op pad was, het beheer oor die voertuig verloor waarna dit omgeslaan het. Die vereniging se voorsitter, Mukhwathi Phumudzo, vra die Padongelukkefonds om die name bekend te maak van oorgrens-busoperateurs wat deur die fonds bevoordeel word:
Busvereniging vra regering om onpadwaardige oorgrens-busoperateurs te verbied
ENG PhumudzoONBusOperators