Skip to content

Krieket: Drie-fase formaat word in 2027 in eendag-Wêreldbeker in Suider-Afrika bekendgestel

# Krieket: Volgende jaar se eendag-Wêreldbekertoernooi in Suider-Afrika sal ‘n driefase-formaat met 14 spanne volg. Die onderste drie lande sal ‘n rondomtalie-superreeks speel. Die wenner dring deur na die volgende rondte, waar twee groepe van ses ook in ‘n rondomtalie-formaat sal speel. Die top drie spanne in elk sal kwalifiseer vir die Super 7-fase vanwaar die top vier die halfeindronde haal. Wedstryde word in agt stadions in Suid-Afrika, drie in Zimbabwe en een in die Namibiese hoofstad Windhoek gespeel.