Skip to content

GOOD-party sê nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris het ‘n onmoontlike taak [KLANK]

# Die GOOD-party sê die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, het ʼn onmoontlike taak geërf om bendebedrywighede te pak in gemeenskappe op wie munisipale en provinsiale owerhede eintlik hul rug gedraai het. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kultuur van bendes en geweld, veral op die Kaapse Vlakte, bestaan steeds en mense se daaglikse ervaring het nie verander nie. Hy sê die geslagte-lange trauma word nie erken nie:

ENG HerronONImpossible