# President Cyril Ramaphosa het sewe lede vir ‘n tydperk van drie-jaar aangestel op die Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord. Die statutêre liggaam moet strategiese leierskap verskaf oor die bekamping van geslagsgeweld en vrouemoord. Ramalepe Lebogang Mathibe is as raadsvoorsitter aangestel. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die raad moet ook die nasionale strategie instel wat geslagsgeweld en vrouemoord op nasionale, provinsiale en plaaslike vlak hanteer:
Ramaphosa stel lede aan van Nasionale Raad oor Geslagsgeweld en Vrouemoord [KLANK]
ENG MagwenyaONNationalCouncil