# President Cyril Ramaphosa het die fase een-verslag deur Eskom se Herstruktureringstaakspan onderskryf. Die verslag sit aanbevelings uiteen vir die vestiging van ‘n onafhanklike transmissiestelseloperateur wat nie met Eskom verbind is nie. Die Wet op Elektrisiteitsregulering maak voorsiening vir die vestiging van die operateur teen nie later nie as 31 Desember 2029. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die verslag wys hoe die regering veranderings in die elektrisiteitsektor kan verseker te midde van voortgesette ontwikkeling van die sektor, en die grondslag vir Suid-Afrikaanse groei te vestig:
Ramaphosa ondersteun fase een-verslag oor vestiging van onafhanklike transmissiestelseloperateur [KLANK]
ENG MagwenyaONTransmission