Skip to content

Trump sê Vredesraad het ooreenkoms bereik om Hamas heeltemal te ontwapen

# President Donald Trump van Amerika sê die Vredesraad wat uit 20 lande bestaan, het ʼn ooreenkoms bereik dat Hamas en ander gewapende groepe in Gaza heeltemal ontwapen moet word. Hy sê in ʼn inskrywing op Truth Social wanneer die ontwapening afgehandel is, sal Israelse magte onttrek en die Internasionale Stabiliseringsmag sal saam met ʼn nuwe Palestyne polisiemag werk om Gaza veilig te maak vir inwoners en bure. Trump sê die ooreenkoms sal in versigtig gestruktureerde fases uitgevoer word.