# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê motoriste moet die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredingstelsel ernstig opneem en waarsku verkeersboetes kan nie meer geïgnoreer kan word nie. Die vakbond sê motoriste wat versuim om te op te tree, loop die risiko van strafpunte, lisensie-opskorting of kansellasie. Phakamile Hlubi-Majola het motoriste aangeraai om oortredingskennisgewings te monitor, versigtig te wees vir gekloonde nommerplate, vals betaalwebwerwe te vermy en boetes vinnig te vereffen:
MISA waarsku daar is nie meer verskonings om verkeersboetes te ignoreer nie [KLANK]
ENG PhakamileOnConsequences