# Die DA sê die Parlement moet president Cyril Ramaphosa se waterkrisisplan noukeurig ondersoek en die Presidensie aanspreeklik hou vir die implementering daarvan. Stephen Moore van die party sê die plan het nie duidelike doelwitte, sperdatums en befondsing nie, en vra vir gereelde vorderingsverslae. Moore sê dringende optrede is nodig om te verseker dat munisipaliteite waterinkomste beskerm en betroubare water aan inwoners verskaf:
DA beskuldig Ramaphosa van herverpakking van ou planne om waterkrisis aan te spreek [KLANK]
ENG MooreOnWaterCrisis