# Die jongste halfjaar-bevolkingsberaming dui aan Suid-Afrika se bevolking het tot byna 63,5-miljoen gegroei, ondanks ‘n afname in vrugbaarheidsyfers. Diego Iturralde van Statistiek Suid-Afrika sê die bevolking het op ‘n jaargrondslag met 1,2-persent gegroei, terwyl vroue ongeveer 51-persent van die bevolking uitmaak. Hy sê die gemiddelde aantal kinders per vrou het tot twee gedaal, maar voortgesette geboortes ondersteun steeds bevolkingsgroei:
Suid-Afrika se bevolking bereik 63,5-miljoen ondanks daling in vrugbaarheid [KLANK]
ENG IturraldeOn2026Population