Skip to content

MANCOSA sê digitalisering van gesondheidsorg in Suid-Afrika word gekenmerk deur uitdagings [KLANK]

# Die MANCOSA-akademie sê Suid-Afrika se oorgang na digitale gesondheidsorg bied groot moontlikhede, maar ook uitdagings. Die stukrag wat tydens die Covid-19-pandemie opgebou is, is versterk deur die Nasionale Digitale Gesondheidstrategie, maar die pad vorentoe vereis voortdurende inwerkingstellling, billike toegang en ‘n verbintenis om die digitale kloof te oorbrug. Woordvoerder Adri Venter sê die uiteindelike sukses sal afhang van die omskepping van tegnologie in beter gesondheidsuitkomste vir pasiënte:

AFR VenterONChallenges

AFR VenterOnChallenges