Skip to content

DA in Wes-Kaap sê skole het misdadigers se teikens geword [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek nadat 67 voorvalle van diefstal en vandalisme die afgelope wintervakansie by 57 skole aangemeld is. Die geraamde skade beloop meer as 2,1-miljoen-rand. Die provinsiale Onderwysdepartement sê die skoolvoedingsprogram se kombuise, rekenaarkamers, elektriese infrastruktuur, veiligheidstoerusting, geskenkte skoolskoene en selfs groente uit skole se groentetuine is gesteel of verwoes. Peter Johnson van die DA sê skole het misdadigers se teikens geword:

AFR JohnsonONVandalism