# Die Stad Kaapstad sê hy verskerp pogings om die metro se ryke geskiedenis te bewaar en te deel deur nuwe digitalisering-tegnologie en die ontwikkeling van ʼn vernuwende aanlyn eHeritage-platform. By die inligtingsentrum vir omgewing-erfenishulpbronne word agter die skerms gewerk om duisende waardevolle geskiedenisrekords meer toeganklik vir inwoners te maak. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe Dienste, Theresa Uys, sê die metro het groot beleggings in tegnologie gemaak om die bewaring van Kaapstad se dokumentêre erfenis te verhaas:
Stad belê in bewaring van Kaapstad se geskiedenis [KLANK]
AFR UysONHistory