Skip to content

Tshwane vra sakeondernemings om arbeids- en immigrasiewette na te kom [KLANK]

# Die Stad Tshwane doen ʼn beroep op alle sakeondernemings in die metro om Suid-Afrikaanse arbeids- en immigrasiewette na te kom. Die metro en die Departement van Indiensneming en Arbeid het ooreengekom om samewerking te versterk om werksgeleenthede te beskerm en nakoming van arbeids- en immigrasiewette te bevorder. Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê hulle moedig werkgewers aan om seker te maak alle werknemers is Suid-Afrikaanse burgers of buitelanders met geldige permitte om in die land te werk:

ENG MgoboziONCompliance