# ActionSA sê die aanstelling van Sizakhele Dyantyi as nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris bied geleentheid om vertroue in polisiëring te herstel en die stryd teen georganiseerde misdaad te verskerp. Hy het 34 jaar polisie-ervaring en het verskeie operasionele en leierskapposisies in die Oos- en Wes-Kaap beklee. Stephan Gerber van ActionSA sê hulle is bemoedig deur Dyantyi se plan om voorkeur te gee aan bendegeweld en vertrou dat sy ervaring tot aksie sal lei:
ActionSA bemoedig deur nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris se plan om voorkeur te gee aan bendegeweld [KLANK]
AFR GerberOnWCPoliceCommissioner