Skip to content

DA vra minister Manamela om verantwoording vir NSFAS-administrateur se voorgestelde vergoedingspakket [KLANK]

# Die DA het sy oproep herhaal vir volle deursigtigheid oor elke aanstelling by die huidige Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, insluitend die vergoeding, mandate en goedkeuringsprosesse vir adviseurs en konsultante. Dit volg nadat die Nasionale Tesourie die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se voorgestelde vergoedingspakket van 11-miljoen-rand vir die NSFAS-administrateur Hlengani Mathebula verwerp het. Delmaine Christians van die DA sê Manamela moet die Parlement antwoord oor hoe hy hierdie voorstel as aanvaarbaar beskou terwyl studente steeds vertraagde befondsing ervaar:

AFR ChristiansOnNsfas