Skip to content

Stad Kaapstad hervat MyCiTi-dienste by brandbeskadigde Killarney-stasie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê MyCiTi-busdienste is hervat by Killarney-stasie nadat ‘n brand vroeër vandeesweek omvattende skade veroorsaak het. Die oorsaak van die brand, wat ook ‘n 18-meter bus vernietig het, word steeds ondersoek. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê passasiers kan veilig by die stasie-ingang op Potsdamweg op en afklim, met personeel wat pendelaars help:

ENG QuintasOnKillarneyStationRestored