Skip to content

Johnson erken Dumisani se arres was magsmisbruik [KLANK]

# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie erken die inhegtenisneming van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en sy medebeskuldigdes, was magsmisbruik. Johnson het aanvaar minder indringende maatreëls, soos dagvaardings, sou hul hofbywoning kon verseker het. Sy het met kommissaris Sesi Baloti saamgestem die arrestasies was onnodig en toegegee arrestasiebevoegdhede is misbruik:

ENG-Baloyi-JohnsonOnAbuse