# Die Verkiesingskommissie sê 620 politieke partye is tans geregistreer vir die plaaslike regeringsverkiesing in November. Hy het ook sy aanlyn kandidaatbenoemingstelsel geaktiveer, met 76 politieke partye en 39 onafhanklike kandidate wat reeds die platform gebruik om hul benoemings voor te berei. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het aan die media gesê hierdie stappe is deel van die kommissie se finale voorbereidings om ‘n vrye, regverdige en geloofwaardige verkiesing te verseker:
Verkiesingskommissie bevestig registrasie van 620 politieke partye voor die plaaslike verkiesing [KLANK]
ENG MamaboloOnPoliticalParties