Skip to content

Johnson gee toe Masemola is verkeerdelik ingesluit in Matlala se Medicare24-saak [KLANK]

# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het toegegee die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, moes nie saam met die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en ander beskuldigdes in die Medicare24-korrupsiesaak aangekla gewees het nie. Die voorsitter van die Madlanga-kommissie het haar ondervra. Mbuyiseli Madlanga sê die aanklagte teen Masemola ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur is afsonderlik van die bedrog- en korrupsie-aanklagte teen die ander beskuldigdes:

ENG-MadlangaOnMasemola