# Die Stad Tshwane het ‘n tydelike leerdervervoerdiens ingestel vir meer as 100 leerders van hervestigde huishoudings in Leeufontein Uitbreiding 32, om te verseker onderrig en leerwerk gaan sonder ontwrigting voort. Die Departement Menslike Nedersettings in die metro se woordvoerder, Doreen Mokgolo, sê twee munisipale busse word voorsien om leerders tussen hul huise en skole in Mamelodi te vervoer, ná die suksesvolle hervestiging van huishoudings van Tsunami, Nkandla, Youth View, Willow Farm, Mavuso en Mamelodi Uitbreiding 11:
Tshwane verskaf tydelike leerdervervoer vir hervestigde leerders [KLANK]
ENG MokgoloONRelocatedLearners