# Die MK-party en United Africans Transformation het aangesluit by die African Transformation Movement en die EFF se regstreekse appèlaansoek na die Konstitusionele Hof teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se toestaan van ʼn interdik aan president Cyril Ramaphosa om die ampsklagproses te staak. Andile Mngxitama van die MK-party het aan Newzroom Afrika gesê die Parlement moet kan vasstel of daar rede is vir ‘n ampsklag ingevolge Artikel 89 van die Grondwet:
MK-party en UAT sluit aan by Konstitusionele Hof-aansoek om Ramaphosa se ampsklagproses voort te sit [KLANK]
ENG MngxitamaOnRamaphosa