# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê byna die volle groep is fiks vir volgende naweek se eenmalige toets teen Argentinië in Buenos Aires. Ox Nché en Franco Mostert is nie deel van die span vir Suid-Amerika nie, maar spelers soos kaptein Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu is terug na ‘n lang afwesigheid. Ses-en-twintig Springbokke vertrek Saterdag. Erasmus sê die fokus is nou heeltemal op Los Pumas:
Rugby: Erasmus verheug om spelers soos Kolisi en Etzebeth fiks en beskikbaar te hê vir Argentynse kragmeting [KLANK]
ENG ErasmusOnTeam