# Die DA in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit verwelkom die raad se goedkeuring van die skeidingsooreenkoms met die munisipale bestuurder, Monde Stratu. Hy was sedert Maart 2017 die munisipaliteit se bestuurder. Marais Kruger van die DA sê die onlangse gebeure rondom die Padagentskap-funksie weerspieël die gevolge van swak administratiewe leierskap. Hy sê in plaas daarvan dat die munisipaliteit saamwerk om sake in belang van inwoners en werknemers op te los, is hy betrek by uitgerekte regs-, arbeids- en bestuursgeskille:
DA sê vertrek van Tuinroete se munisipale bestuurder baan weg vir hernude bestendigheid [KLANK]
ENG KrugerONManager