Skip to content

Twee vermeende onwettige mynwerkers in skietery met polisie in Roodepoort dood [KLANK]

# Polisie in Gauteng ondersoek twee aanklagte van moord, poging tot moord en besit van onwettige vuurwapens en ammunisie. Dit volg na gister se skietery tussen vermeende onwettige mynwerkers en die polisie in Roodepoort, wes van Johannesburg. ʼn Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê hulle het gereageer op berigte van ʼn skietery op ʼn oop veld in Roodepoort, toe die Zama Zamas op die polisie losbrand. Sy sê hulle het teruggeskiet en twee verdagtes is dood:

ENG SibekoONIllegalMiners