Skip to content

Lesufi sê Gauteng Menslike Hulpbronontwikkelingsraad sal help om geskoolde werksmag te bou [KLANK]

# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê vaardigheidsontwikkeling is van kritieke belang om ekonomiese groei te dryf, volhoubare werksgeleenthede te skep en ‘n bekwame werksmag vir die toekoms te bou. Hy het gister die Gautengse Menslike Hulpbronontwikkelingsraad bekendgestel, in reaksie op die provinsie se ekonomiese behoeftes. Lesufi sê die provinsiale regering is daartoe verbind om ‘n geskoolde, bekwame werksmag te bou wat toekomsgereed is, ekonomiese groei dryf, werksgeleenthede skep en die lewensgehalte van inwoners verbeter:

ENG LesufiOnSkills