# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die publiek verseker daar is geen tekort aan toetsstelle vir bewyse van verkragting vir volwassenes of kinders nie. Volgens Cachalia is die stelle landwyd beskikbaar, en meer word versprei om fasiliteite volledig te voorsien. Die woordvoerder van die Polisieministerie, Kamogelo Mogotsi, sê die stelle is noodsaaklik vir die insameling van forensiese bewyse, die ondersteuning van ondersoeke en die hulp om oortreders van seksuele geweld voor die gereg te bring:
Polisie verseker publiek daar is geen tekort aan verkragtingstoetsstelle nie [KLANK]
ENG MogotsiOnRapeKits