Skip to content

Madlanga-kommissie ondervra Johnson oor dagvaardiging vir Taakspan vir Politieke Moorde [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor ‘n dagvaarding wat sy gemagtig het vir bevorderings binne die Taakspan vir Politieke Moorde. Kommissarisse het haar uitgedaag nadat sy voorheen getuig het sy het eers by die kommissie bewus geword die eenheid word ondersoek. Die getuienisleier, Mahlape Sello het IDAC se belangstelling in die taakspan bevraagteken, al het sy voorheen aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê sy het geen kennis van die eenheid gehad nie:

ENG-SelloOnPKTT