Skip to content

Madlanga-kommissie ondervra Johnson oor Misdaadintelligensie-fondse [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, ondervra oor bewerings rakende misbruik van Misdaadintelligensie-fondse. Sy het getuig sy was nie bewus van enige ondersoeke nie en sulke sake val onder die Valke. Johnson voeg by die direktoraat sou aandag gee aan enige ondersoek na bewerings wat die parlementslid Fadiel Adams geopper het:

ENG-JohnsonOnCrimeIntelligenceFunds