Skip to content

PwC onthul KI kan Suid-Afrika se mynbouverkenning ingrypend verander [KLANK]

# PwC Suid-Afrika se studie toon kunsmatige intelligensie en tegnologieë van die Vierde Nywerheidsrewolusie kan help om die land se sukkelende mynbedryf te laat herleef deur nuwe mineraalbronne te identifiseer en produktiwiteit te verbeter. Die mede-direkteur van Smart Mining, Ian Mackay, het tydens die Myn-vernuwingsuitstalling gesê die sektor word gekniehalter deur dalende beleggings, mynsluitings, onwettige mynbedrywighede en verouderde infrastruktuur. Hy sê kunsmatige intelligensie kan mynverkenning verbeter, onwettige mynbedrywighede opspoor, beleggings lok en help om broodnodige werksgeleenthede te skep.

ENG-MackayOnMining