# Die Stad Kaapstad het ‘n ondersoek begin nadat ‘n MyCiTi-bus gister by die Killarney-stasie aan die brand geslaan het en vernietig is. Geen beserings is aangemeld nie, maar die stasie is erg beskadig en sal tot verdere kennisgewing gesluit bly. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die ondersoek sal bepaal of die brand verband hou met ‘n betoging wat kort voor die voorval in die omgewing plaasgevind het:
Ondersoek begin nadat MyCiTi-bus in Killarney uitbrand [KLANK]
ENG QuintasOnKillarneyFire