# Die DA in die Wes-Kaap sê polisie-besluite verlede week deur die minister en lede van die uitvoerende raad beteken niks sonder werklike implementering nie. Dit volg terwyl Kaapstad gebuk gaan onder verdere bloedvergieting. Vyf mense is gister in Gugulethu doodgeskiet, dae nadat drie mans in ‘n skietery in Khayelitsha dood is. Benedicta van Minnen van die DA sê gemeenskappe het aksie nodig eerder as beloftes om geweldsmisdaad te bekamp:
DA dring aan op implementering van polisiehervormings na moorde in Kaapstad [KLANK]
AFR BenedictaOnPoliceReforms