Skip to content

DA bekommerd oor tekort aan lewensbelangrike medisyne in Charlotte Maxeke-hospitaal [KLANK]

# Die DA sê die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal het geen noodsaaklike dialise-medisyne nie omdat die Gautengse Gesondheidsdepartement versuim het om verskaffers te betaal. Die party beweer die hospitaal is gedwing om ‘n noodnatriumbikarbonaat-oplossing by die Helen Joseph-hospitaal te leen, terwyl noodsaaklike dialise-filters na bewering vir ses weke nie voorsien is nie. Madeleine Hicklin van die DA het die departement versoek om sy skuld te vereffen en lewensbelangrike medisyne-voorrade te herstel:

ENG HicklinOnDialysisMedicine